Pages

Thursday, July 26, 2012

Oppie stasie

Op die stasie. Oppad na die dokter, om te check of alles nog cool is met baby. Exciting outdoors vir die kleinding. Kyk hoe kyk hy. Die trein bug het hom oek al gebyt. Sy boeta kannie genoeg kry van 'n choo choo trein nie.
Go metro!
Ten minste is my twee kinders happy met julle diens. Nevermind die regulation 'we apologise for any inconvenience, bla bla bla'.

Okay , nou terug na die werk. Net gedink ek sal 'n bietjie tyd steel hier diep in die nag. Die al ewige deadlines kan ook nie ent kry nie. Dis soos die Engelse se, 'when it rains it pours'  but riddle me this; what when it don't rain?
Does it drips?

 

1 comment:

  1. hi guys

    i'm trying to get a friend to put some hiking photos onto the blog, but he has so far been unsuccessful.
    please advise on the process

    thanx
    stephen

    ReplyDelete